My Droom Rok wat ek self ontwerp het en laat maak het deur twee Wonderlike ontwerpers! Van laasjaar af het ek die Pers Vere rok begin. Idees bymekaar gesit en toe as een prentjie gevorm, wat dan my droom rok geword het! Ek het werklik soos `n ware prinses gevoel!!! Al die Matriek Meisies het beeldskoon gelyk en is ek seker daarvan dit is `n oomlik wat geen persoon sal vergeet nie!! Om soos `n Prinses te voel is werklik iets asemrowend en om op daardie rooi Tapyt te loop met Kamera Ligies wat flikker het ek nie net soos prinses gevoel nie, maar soos `n ster... My Matriekafskeid rok was `n ware droom van my wat waar geword het!!

Sien alle inskrywings