Ek verskeie prente en idees in my kop gehad, maar toe ek die rok in die winkel sien, het ek geweet dis die een vir my. Balrok wat stylvol en elegant is. Ek het 'n hele paar koppe laat draai en almal wou net aan die rok voel. Dit was beslis 'n droomrok.

Sien alle inskrywings