Juanita du Plessis se pers rok wat sy by Skouspel 2010 gedra het, en Andriette se groen rok van skouspel 2010 was die grootste inspirasie. Ek het altyd geweet ek wil 'n pers rok hê. Yolandi het geteken en op die einde het ek my droomrok gehad.

Sien alle inskrywings