Ek het so 'n tipe rok in gedagte gehad, maar wou eers 'n paar rokke aanpas. Die rok het my oog dadelik gevang en die kleur was ook net reg. Dit het my oë mooi gekomplimenteer. Ek het nie eers verder gesoek nie! Die onderste net deel het ons self laat maak by 'n plaaslike ontwerper in Welkom 'Sugarbabes'. Die onder deel is los so ek kan die rok kort of lank dra!!

Sien alle inskrywings