Ek het nog altyd van die klassieke voorkoms gehou, daarom het ek besluit om my matriekafskeidrok op hierdie grondslag te laat maak. Eenvoudig, tog stylvol. Dus sou 'n kleur wat buitengewoon is, die suksesfaktor wees, Vandaar die champagne-kleur. Vandat ek kan onthou wou ek 'n oop-rug-rok vir my matriekafskeid he. Dit het ek toe gekry... Ek het 'n foto op die internet gekry wat presies lyk soos ek my rok wou gehad het (van "Sky Vogue"). Tannie Christel het dit toe van die foto afgemaak. Wat 'n geluk! Dit was perfek.

Sien alle inskrywings