Nicole Kidman as Fatine in Moulin Rouge was my groot inspirasie.Die kleurkombinasie van swart en rooi was baie dramaties, en die patroon van die rok is baie vleiend vir iemand wat baie klein gebou is. Die net op die kop het die hele prentjie dramaties afgerond en dit het ook baie klassiek gelyk

Sien alle inskrywings