Ek het al besluit in graad agt wat my rok se kleur gaan wees en kon net nie besluit op 'n patroon. Ek en Tannie Amelia het koppe bymekaar gesit en iets aanmekaar geslaan wat my figuur pas.

Sien alle inskrywings