Ek het vanaf die begin van die jaar met idees in my kop gespeel en kon nie regtig besluit wat ek wou he nie.Nadat ek na fotos in tydskrifte gekyk het,het ek op n paar rokke afgekom en ek en Bernita het toe koppe bymekaar gesit en ons idees op papier gesit en Voila.....my prentjie mooi matriekafskeidrok.

Sien alle inskrywings