Ek wou soos 'n prinses lyk met die aand van my Matriekafskeid. Dit moes die beste aand van my lewe tot en met nou wees. My ma was my inspirasie, sy het dit vir my moontlik gemaak om soos 'n prinses te kon lyk. Ek het dit opreg waardeer.

Sien alle inskrywings