Ek het van die begin af besluit dat ek nie ñ swart, pienk of pers rok wil he nie... Toe sien ek eendag die rok en dit was vir my perfek - ek het soos n regte prinses gevoel. In die einde het ek al drie die kleure in die rok gekry, maar dit was definitief die moeite werd. Ek het geweet dat dit die rok vir my was!

Sien alle inskrywings