Ek het besluit om iets anders as die normale lang Matriekafskeidrok te kry. My idee was om iets 'cheeky' maar tog stylvol en elegant te kry. Pers was nog altyd my kleur, ekt ook besluit om my middellyf half te laat deur skyn en die kraaltjies het dit perfek afgerond. Ekt besluit op hofskoene, siende dat die rok baie besig was. Die materiaal en patrone het my aan 'n pou laat dink, en wat is mooier as 'n pou wat pronk? Die rok het my asemrowend laat voel.

Sien alle inskrywings