OSCARS, EMMY AWARD,EN DIE ROOI TAPYT... Daar was slegs een voorwaarde met die maak van my matriekafskeidrok, en dit was dat my rok onder geen omstandighede 'n ordinere rok kon wees nie. Ek wou 'n Oscar rok he wat in 10 jaar van nou steeds elegant, stylvol en sjiek sou wees. Voil, organza en 'n oprygkorset was ontoelaatbaar. Ek het toe op Jessica Alba se Oscar rok van 'n jaar of 2 gelede besluit,omdat beide van ons uurglasfigure het en die rok sou dus my beste bates beklemtoon.

Sien alle inskrywings