Juanri, `n modeontwerper van die Paarl het my gehelp besluit, om `n perfekte rok vir my te ontwerp. Ek het `n paar idee vir haar gewys. Die een skouerband was baie te siene op die rooitapyte en ek het baie daarvan gehou. Pers is my gunsteling kleur en pas mooi by my velkleur en hare. My rok is vloeiend wat by my liggaamsbou pas.

Sien alle inskrywings