Ek het 'n paar uitrustings aangepas maar het reeds 'n vooropgestelde idee gehad. Nadat ek die rok aangepas het, het ek net geweet dis die regte snit en kleur. Die rok het my eintlik gekies - omdat ek so goed gevoel het daarin.

Sien alle inskrywings