Ek het 'n prentjie gehad en die prentjie vir my ontwerpster gegee. 'n Week later het sy my gebel en gevra of ek nog 'n prentjie van my rok het want haar dogtertjie het die een wat ek vir haar gegee het opgeskeur. Ek het nie nog een gehad nie. Twee maande later het sy my gebel en laat weet ek kan my rok kom haal. Dit was prentjie mooi en baie mooier as wat ek verwag het.Sy het die rok haar 'bosnimfrok' genoem.Elke meisie wil een of ander tyd soos 'n feetjie lyk en sy het dit vir my moonlik gemaak. Dankie Liezel

Sien alle inskrywings