Die "Classy Vintage" styl het my onder my voete uitgeslaan. 1940's!! My rolmodel ,Keira Knightley, dra 'n soortgelyke rok in 'n rolprent, Atonement! Ek het die afgelope 5 jaar al geweet dis die rok wat ek wil hê en ek is mal oor die patroon en veral die groen kleur!

Sien alle inskrywings