Die "Classy Vintage" styl is my gunsteling. My rolmodel ,Keira Knightley, dra 'n soortgelyke rok in die rolprent "Atonement". Na ek die fliek gesien het, het ek nog altyd geweet dis hoe my rok gaan lyk. Ek's mal oor die patroon en kleur.

Sien alle inskrywings