My inspirasie vir my rok het gekom uit my smaak vir mode.Ek wou my rok eenvoudig gehad het,maar tog stylvol!Ek het BAIE lank gesoek na iemand wat 'n rok kan maak na my smaak en soos ek dit ontwerp het, op die einde van die dag het die die perfekte persoon gekry en is ek gelukkig met my rok.

Sien alle inskrywings