My inspirasie vir my rok het gekom uit my smaak vir mode.Ek wou my rok eenvoudig, maar tog stylvol gehad het!Ek het BAIE lank gesoek na iemand wat 'n rok kan maak na my smaak en hoe ek dit ontwerp het, op die einde van die dag het ek die perfekte persoon gekry en was ek baie gelukkig met my rok. :)

Sien alle inskrywings