Vandat ek `n klein meisie was het ek altyd daarvan gedroom om vere op my matriekafskeid rok te hê, en daardie droom het net nooit weg gegaan nie..! Die bo-stuk van my rok het ek op die Emmy`s van 2010 gekry, by Nina Dobrev se rok..My ma het vir my gesê dat ek nie al my idees in 1 rok gaan kan inpas nie, maar Lianel (die ontwerper) het toe vir my `n skets geteken, met al my idees in een rok, en ek was dadelik verlief.. Dit was my droom rok!!

Sien alle inskrywings