Wel... Van 'n baie jong ouderdom was ek nog altyd MAL oor so genaamde "bal rokke". Dis vir my absoluut iets besonders en iets wat jy nie na elke geleentheid kan dra nie! Juis daarom het ek besluit om hierdie pragtige rok, wat ek by "Pebbles" in Mosselbaai, te koop. En ek het werklik soos 'n prinses gevoel!

Sien alle inskrywings