my tannie mariana se trourok.Ek het self die valle laat veander en dan die 2 kleure pers met wit tussenin gesit.Die rok het lae rug en gande wat bo kruis en mooi detail voor op die bord s en lyf.Ek kry baie komplimente oor die rok.Ek kan net dankie se vir mev weideman wat die rok gemaak het.

Sien alle inskrywings