Hoekom moet mens op 1 kleur besluit as jy elke een kan dra? Dis stylvol, perfekte somers kleure,en het soos 'n droom gesit! Ek kon nie my oe van dit af hou nie. Dit was 'n groot kans wat ek gevat het, maar is glad nie spyt nie!

Sien alle inskrywings