Droom rok met elke betenis van die woord...Ek het die ontwerp letterlik gedroom! Die kleur daarvan het later by gekom. Die ontwerp is geteken deur my kerel en later onder die leiding van my ma is hy gemaak...

Sien alle inskrywings