Toe die soektog na my matriekafskeid rok begin het, het ek geen prentjie in my kop gehad nie, nie eens 'n spesifieke kleur nie. Ek wou iets treffends en uniek gehad het. My rok het eintlik net "gebeur". Nooit beplan om soos blou spookasem te lyk nie! Viki West het my voete onder my uitgeslaan met haar skepping van turkoois, pienk en blou met net genoeg "bling".

Sien alle inskrywings