Aan die begin van 2009 het ek vir myself 'n doelwit gestel met die oog op my matriekafskeid in 2010, om 'n sekere hoeveelheid gewig af te skud. In Junie 2010, by my eerste konsultasie saam met bekende ontwerper Charlene Sauerman, het sy gesê sy wil deur middel van "metalic"-kleure , my innerlikke skoonheid navore wil bring. Ek kon nie vir 'n beter rok en ontwerper gevra het, om my sprokiesaand 'n werklikheid te maak nie!

Sien alle inskrywings