Aan die begin van 2009 het ek vir myself 'n doelwit gestel met die oog op my matriekafskeid in 2010, om 'n sekere hoeveelheid gewig te verloor. Tydens my eerste konsultasie met bekende ontwerper Charlene Sauerman, het sy binne 'n gesprek van 15 minute 'n sprokiesrok aanmekaar geslaan. Sy het my innerlike skoonheid deur middel van "Metalic"-kleure na vore gebring, om sodoende my sprokiesaand 'n werklikheid te maak!

Sien alle inskrywings