Na ek behoorlik deur boeke geblaai het en prentjies versamel het, het ek besluit op 'n grys neutrale rok wat my velkleur beklemtoon. Die kleur grys, korsette, fyn valletjies en kristal detail was my inspirasie- die rok moes my persoonlikheid reflekteer en ook gemaklik wees.

Sien alle inskrywings