My inspirasie kom al van my klein dogtertjiedae af. My pa is 'n mode ontwerper en ons sien al my hele lewe uit na die groot dag. Ek wou 'n rok he wat wyd is, my lyf goed vertoon, modieus is, maar nie "oordoen" lyk nie; en ek het presies dit gekry! My pa het my rok ontwerp en gemaak. Ek het die kleur gekies, maar my pa het dit bietjie aangepas.Ek vertrou sy opinie ten volle. My plan was om 'n jong, vars en sprankelende somerskleur rok te he. ! Die ontwerp was helfde van 'n prentjie en helfte my pa se kreatiwiteit. Die lae rug was sy eie "personal touch". Ek kon nie vir beter gevra het nie en ek is BAIE tevrede met my rok! :)

Sien alle inskrywings