Desember is die seisoen van gee. Kersfees is om die draai en jy dink benoud aan al die geskenke wat jy nog moet koop. Die dae raak al hoe minder en die Kerskouse is nog nie vol nie. As jy van vooraf ’n hol kol op jou maag kry, moenie bekommerd wees nie: Ons is hier om te help!

Geskenke wat jy self uitgesoek het, is spesiaal en word meer waardeer as ’n onpersoonlike geskenkbewys. Die probleem is net, wat kies jy sonder om jou geld te mors?

Jy hoef nie verder te soek vir idees nie! Hier is ons gunsteling-modegeskenke vir die familie:

Mode-intern: Mignon Mostert