Ek is mal oor die hemp, want dit is ’n goeie basis-item vir enige man. Die materiaal is
interessant en perfek vir ons warm somers.  Ek dra dit graag saam met ’n cargo-broek."

Heni Este-hijzen

Kyk vir ’n soortgelyke hemp (R499)
by Country Road, Woolworths.

Wit hemp