Ek het nooit presies geweet wat ek wou hê nie, maar ek het geweet dit moet stunning lyk.. Ek het toe op die internet by promgirl.net gaan soek vir 'n paar idees! Ek het toe daar 2 mooi rokke gesien een met 'n mooi bo-kant en die andre met 'n mooi onder-kant.. Toe besluit ek om die rok te laat maak, sodoende kan ek die bo-kant en die onder-kant van my keuse gebruik! Dit is hoe ek op my rok besluit het..

Sien alle inskrywings