My inspirasie vir die rok was definitief my persoonlikheid en my lengte. Die feit dat die rok by my moes pas en nie ek by die rok nie was ook belangrik gewees. Paul het besluit die blou-pers kleur sal my die beste pas. Die vollengte foto is deur Martin van Niekerk geneem.

Sien alle inskrywings