My rok weerspieel my persoonlikheid. Ek hou daarvan om anders te wees en uit te staan. Ek en my ma het van die begin af net met alles saam gestem. My rok is eie aan my en dis ek. Ek het die prentjie n paar jaar gelede in SARIE gekry maar dit bietjie vernader om by my styl te pas. Dit is nie nodig om duisende rande te spandeer om mooi te lyk nie. Alles was net perfek en ek het soos n prinses gevoel. My rok is EK!

Sien alle inskrywings