Wanneer jy nog 'n skolier is, is jou grootste "event" waarna jy uitsien beslis jou Matriekafskeid. Toe ek die rok in Valentina Centurion sien was ek dadelik verlief op die pragtige detial op die rok.My rok is al in Februarie gekoop.Die volgende uitdaging was om die skoene te kry. Danksy Aldo's het ek die perfekste skoene gekry. Dit was beslis een aand wat ek nooit sal vergeet nie. Dit was ongelooflik!

Sien alle inskrywings