As 'n skoolier sien 'n meisie altyd uit na haar droom rok vir haar matriekafskeid en ek het beslis my droom rok gekry. Ek het my rok al Februarie gehad en toe was dit nog net die skoene. My inspirasie was kleur! Beslis 'n aand wat ek nooit sal vergeet nie.

Sien alle inskrywings