Ek is baie lief vir die see en daarom het ek besluit om my rok die verskillende kleur skakerings van die see te maak. Die rok is van twee verskillende kleure chiffon gemaak en dit skep ‘n idee van water wat vloei wanneer ek loop. Hierdie rok is alles waarvan ek gedroom het en die mees perfekte manier om my skoolloopbaan mee af te sluit.

Sien alle inskrywings