Ek het van graad 1 af gesê ek wil 'n pienk rok met baie diamantjies hê om vir 1 aand soos 'n prinses lyk en soos 'n feëprinses lyk. toe ek die prentjie van die rok gesien het toe weet ek dis die rok wat ek wil hê. Ek is baie fyn gebou en wou 'n groot rok gehad het en soos 'n Barbie doll voel en lyk met 'n sprankel in my oë en mooi van binne en buite wees. Pienk is my gunstelling kleur en ek dra ALTYD ietsie pienks en wou dit nie skielik verander het nie, omdat ek gemaklik voel in pienk. die pienk uitsprei Barbie blinkende rok was my inspirasie.

Sien alle inskrywings