Bêre dit in plastiek en dit word geel, of in 'n kartondoos en die karton se suur veroorsaak permanente skade.

That Special Moment, 'n aanlyn-maatskappy, het die oplossing: Hoë gehalte suurvrye kartondose wat wetenskaplik bewys is om jou klere perfek te bewaar. Die bokse is beskikbaar in swart, wit, rooi, pienk en silwer. Hulle is 600 mm lank, 430 mm wyd en 135 mm hoog.

Dis eksklusief beskikbaar teen R895 by www.thatspecialmoment.com of skakel 0861 666368 vir meer inligting.