Die bekende Suid-Afrikaanse ontwerpersduo, Marion & Lindie, nooi jóú vir 'n eksklusiewe kuiertjie saam met Karin Lupini, die handelsmerkbestuurder van die opwindende Australiese klere-reeks, Metalicus, wat nou by Marion & Lindie beskikbaar is. Sy sal inspireer met die nuutste oor die mode-trends oorsee.

Gaste sal ook gesogte Metalicus-items teen 'n baie spesiale prys kan kry.

Hiermee word jý uitgenooi

vir 'n aand propvol glans en styl...


 Datum:

Donderdag

28 Oktober



Tyd

18.30 vir 19.00


Plek

Marion & Lindie, Sandton City



RSVP asta@busbyhouse.com

teen Maandag die 25ste Oktober