Ons almal twyfel soms watter sonbril om te koop, veral as daardie mooi raam net nie vir jou gesigvorm wil werk nie. Die SARIE-modespan het gelukkig wenke om jou lewe makliker te maak!

Volg hierdie stappe om jou gesigvorm te identifiseer

ONTWERP Maresa Pretorius ONTWERP Maresa Pretorius

ONTWERP Maresa Pretorius ONTWERP Maresa Pretorius

Opsies vir jou gesigvorm

Hartvormig

Jou voorkop is breed en jy het ’n dun, spits ken. Jou wangbene is ook redelik hoog geplaas.

Bekendes met dié gesigvorm: Jennifer Aniston, Reese Witherspoon en Scarlett Johansson

ONTWERP Maresa Pretorius ONTWERP Maresa Pretorius

Vierkantig

Jy het ’n prominente voorkop en sterk kaak, en jou voorkop en wangbene is ewe of byna ewe breed.

Bekendes met dié gesigvorm: Olivia Wilde, Sandra Bullock en Gwyneth Paltrow

ONTWERP Maresa Pretorius ONTWERP Maresa Pretorius

Ronde gesig

Jou gesig is min of meer ewe breed en lank, maar effens smaller by jou voorkop en kaak.

Bekendes met dié gesigvorm: Kate Moss, Emma Stone en Mila Kunis

ONTWERP Maresa Pretorius ONTWERP Maresa Pretorius

Ovaalvormig

Jou gesig is langer as wat dit breed is.

Bekendes met dié gesigvorm: Jessica Alba, Cate Blanchett, Kendall Jenner en Taylor Swift

ONTWERP Maresa Pretorius ONTWERP Maresa Pretorius

Koop hier jou perfekte sonbril

Ray-Ban, Sunglass Hut

Ray-Ban, Sunglass Hut

Ray-Ban, Sunglass Hut

Ray-Ban, Sunglass Hut

PRADA, Sunglass Hut

PRADA, Sunglass Hut

DOLCE & GABBANA, Sunglass Hut

DOLCE & GABBANA, Sunglass Hut

PRADA, Sunglass Hut

PRADA, Sunglass Hut

PRADA, Sunglass Hut

PRADA, Sunglass Hut