'n Silhoëtte glip by 'n vertoonsaal in die Paryse kunsmuseum, die Louvre, in. Dis die saal waar die Italiaanse Renaissance-meersters te sien is. 'n Jong vrou verskyn en verdwyn dan weer vinnig in die donker gange.

Waarvoor of na wie soek sy?

Dis Louis Vuitton se advertensieveldtog wat hulle L'Invitation au Voyage noem. Die volledige kortfliek word 12 November 2012 op Louis Vuitton se webtuiste en hul Facebook-blad bekendgestel. Die fliek is gemaak deur die regisseur-span Inez van Lamsweerde en Vinoodh Matadin met die Amerikaanse model Arizona Muse in die hoofrol.

L'Invitation au Voyage