...Klassiek, stylvol, modieus, elegant, ietsie blink en 'n bietjie 'glam'..Dit is presies wie ek is en my rok het beslis alles uitgebeeld waaroor ek gek is. Ek het nog altyd geweet hoe my matreikafskeidrok moet lyk, maar ek het nie geweet hoe om al my eindelose idees bymekaar te sit nie. Tannie Petra was gelukkig tot my redding-Sy was my leiding om alles saam te sit en het ook haar bene stomp geloop om die regte materiale te kry...Saam het ons 'n rok ontwerp wat my en vele ander mense se verwagtinge heeltemal oortref het..Dit is ook iets anders en perfek saamgestel uit vere, krale, kant, blomme, net en 4 verskillende materiale- Nog iets waarvan ek hou...om eentonigheid te probeer vermy! *:)

Sien alle inskrywings