Die kleure van my rok vertel jou meer van my persoonlikheid. Ek is vrolik, kleurvol, glamours en 'n bietjie anders. Ek het n passie vir mode, fotosessies en styl. Ek het die "fishtale" gekies want dit is baie in die mode en beklemtoon enige vrou se liggaam en kurwes. Die masker was ook iets oorspronklik en ek is geimspireer deur mode advertensies.

Sien alle inskrywings