Ek wou nog altyd soos n prinses gelyk het. Dit was my droom rok gewees,en elke keer as ek dit gaan pas het,het dit vir my net mooier en mooier gelyk. Ek is mal oor die kleur van die rok gewees, en veral ook oor die fyn detail wat laaste oor my rok gekom het. Die rok het my werklik soos n prinses laat voel en ek het vir die eerste keer in my lewe geweet hoe dit moet voel om regtig n prinses te wees. Ek sal die dag van my matriekafskeid nooit vergeet nie. Dis n dag gewees waar my drome waar geword het.

Sien alle inskrywings