Daily Mail berig dat Naomi Campbell (45) op haar sexyste is in die nuutste La Perla-advertensieveldtog.

FOTO: Mert & Marcus vir La Perla FOTO: Mert & Marcus vir La Perla

La Perla, bekend vir hul luukse onderklere, het supermodel Naomi aangewys as die gesig van hul nuutste reeks. In ’n gewaagde goue eenstuk en swart kant-onderklere wys sy waarom sy stééds die modewêreld bekoor.

FOTO: Mert & Marcus vir La Perla FOTO: Mert & Marcus vir La Perla

Naomi het ook onlangs haar verskyning op die Givenchy-loopplank gemaak.

Bronne: Daily Mail

Lees ook