Wel ek was gelukkig genoeg om 'n rok te dra wat meer as R40 000 werd is. Toe ek die rok die eerste keer aanpas was hy alklaar genoeg inspirasie vir my en dit het my soos n handskoen gepas. Ek kon dit nie glo dat ek gelukkig genoeg was om so duur rok te dra nie en as dit nie al klaar goed genoeg klink nie, het ek gehoor Mev. SA - Mariette Chippendale het die rok nog ook gedra vir haar kompetisie! Ekt op my aand van die matriekafskeid met trots in die rok geloop en met die wete dat niemand anders so besonderse rok aan het soos ek nie. :)

Sien alle inskrywings