Die see.Die see.Elke dag n ander kleur. Van deurskynende-eiland-blou tot donder onheilspellend. Ek het elke dag oppad skool toe verby die se gery en myself gesien in n kleur wat die see weerspeel.Ek was mal oor die spesifieke kleur van my rok,dit was lewendig maar tog misterieus. Ek het soos n prinses gevoel en so magtig soos die see.Dit is my matriekjaar wat ek voltooi maar die begin van die reis na volwassene.My rok was n simbool van die reis na die onbekende.

Sien alle inskrywings