Ek het vandat 'n dogtertjie was nog altyd gedroom van 'n prinsie rok. My sus het 2008 matriek geskryf en sy het 'n moderne rok gehad met 'n outydse motor. Ek het vir my ma gese ek wil die dag van my matriekafskied soos 'n dame uit die Victoriaanse tydperk lyk met 'n wye rok met hoepels en al. Ek het al vroeg in die jaar my rok klaar gehad en het net die laaste verandering op die laaste laat aanbring. Omdat ek effens groot gebou is het ek besluit op die balrok omdat dit nie al jou kurwes wys nie.

Sien alle inskrywings