Ek self wil mode ontwerp na skool gaan studeer.Ek word al amper my hele lewe lank groot met mode rondom my en daar is nie n beter inpirasie as ek en my pa se ontwerpe saam nie.Ek en my pa het saam aan my matriekafskeid rok ge-ontwerp en met baie hulp van familie lede klaar gekry.My idee was om spaans te gaan met my rok maar met n bietjie moderniteit in dit.Ek voel dat my rok pragtig verby is en ek is self baie trots op hom.

Sien alle inskrywings